Butcheries

Slaghuis in Voorbaai Oop op Vroue Dag

Slaghuis in Voorbaai Oop op Vroue Dag

Slaghuis in Voorbaai Oop op Vroue Dag Mosselbaai Slaghuis Bo Karoo Vleismark, ‘n gewilde slaghuis in Voorbaai Mosselbaai is oop môre 9 Augustus 2018, Vroue Dag. DIe slaghuis is vir jou gerief oop tussen 08h00 en 14h00 vir kwaliteit vleis en ander lekkernye. Vakansie Dae is perfek vir braai, maak dus seker jy kry jou […]… More Info

Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai

Slaghuis in Voorbaai Mosselbaai Die warmer somersdae is hier, dus het jy geen verskoning meer om nie ‘n vleisie op die kole te gooi nie. Bo Karoo Vleismark in Voorbaai Mosselbaai bied ‘n verskeidenheid mondwater-lekker vleissnitte, asook hul welbekende reeks wors wat insluit ‘n heerlike ‘Greenpeper and Onion’ wors, asook Oom Loot se Dikwors. Braaipakke […]… More Info

Bo Karoo Vleismark

Butchery in Mossel Bay

Bo Karoo Vleismark   Butchery in Voorbaai Mossel Bay Bo Karoo Vleismark is a family-run butchery, centrally located between Hartenbos and Mossel Bay, offering a large range of quality meat and related products. They take pride in bringing their clients only the best quality meat at competitive prices. Keep an eye out for Bo Karoo […]… More Info