Deep Sea Adventures

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai Sport Winkel in Hartenbos Hartenbos Sport, ‘n bekende sport winkel in Hartenbos in samewerking met Deep Sea Adventures Mosselbaai bied hierdie Desember vakansie ‘n opwindende kompetisie aan. Spandeer R200 of meer by Hartenbos Sport, plaas jou strokkie in die gelukkige trekking houer en staan die kans om een van […]… More Info

Diepsee Hengel in Mosselbaai

Diepsee Hengel in Mosselbaai Geen somer vakansie na die Tuinroete kan volmaak wees as jy nie ‘n goeie diepsee hengelsessie agter die rug het nie. Deep Sea Adventures in Mosselbaai bied daaglikse diepsee hengelsessies aan vanaf die Mosselbaai hawe. Hulle bied 3 goed toegeruste bote aan wat soggens reeds 06h00 vertrek vanaf die Mosselbaai hawe. […]… More Info

Deep Sea Adventures

Deep Sea Fishing Mossel Bay

Deep Sea Adventures Deep Sea Fishing Charters in Mossel Bay Deep Sea Fishing in Mossel Bay offers you the ultimate deep sea fishing experience in the Garden Route. We own three fishing charter vessels Nikita, Dankie Pa and Dream Catcher. During the past 13 years Deep Sea Adventures made the dream of several fisher men […]… More Info