Adam en Ander Kunstenaars is op 19 Desember by die Bravo Fees

Adam, Brendan Peyper, Snotkop en Witkasteel in Mosselbaai

Adam en Ander Kunstenaars is op 19 Desember by die Bravo Fees
Maak seker jy is op 19 Desember by die Bravo Fees in Mosselbaai. Adam, Brendan Peyper, Snotkop en Witkasteel tree op by die gewilde fees by die Garden Route Casino. Dit beloof om ‘n aand met top vermaak te wees.

Mosselbaai Bravo Fees Kaartjies

Die fees gronde by die Bravo Fees in Mosselbaai open om 17:00 en die hoof program begin om 20:00. Daar sal verskeie kos en wyn stalletjies wees en vermaak deur spesiale voorprogramkunstenaars. Toegang is slegs R70 per persoon en kinders onder is gratis. Bespreek jou kaartjies vroegtyding. Kaartjies is beskikbaar by Computicket.

Adam en Ander Kunstenaars is op 19 Desember by die Bravo Fees