April Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

April Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

April Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit Restaurant en Venue naby Vleesbaai: slegs 20km vanaf Mosselbaai op die Vleesbaai/ Boggomsbaai/ Gouritsmondpad, bied oudergewoonte hul legendariese Sondag Buffet-middagetes aan gedurende April 2017. April-maand het vyf Sondae en bied jou ‘n ekstra geleentheid om saam met vriende en familie te ontspan en gehalte kos te geniet. Stoepsit is ten volle gelisensieer en spog met ‘n uitgebreide wynlys met van ons lad se mees gewilde wyne.

April Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit Restaurant Vleesbaai April Sondae Buffet-ete Datums

  • 2 April
  • 9 April
  • 16 April
  • 23 April
  • 30 April

Kostes beloop: R180 per persoon . Kinders onder 12 teen R90 en voorskool R45. 2 jaar en jonger is gratis
Besprekings is noodsaaklik. Bespreek ‘n tafel vir jou en jou familie en vriende en dagboek die datum.
Stoepsit ook oop elke Saterdag vir ontbyt, koffie en koek en ligte middagetes. Bring jou vriende en familie en geniet heerlike kos, ‘n rustige atmosfeer en gehalte diens.

April Sondag Buffet-middagetes Vleesbaai Mosselbaai