Chalk Verf Klas Mosselbaai

Chalk Verf Klas Mosselbaai

Chalk Verf Klasse by United Paints Mosselbaai

Chalk Verf Klasse by United Paints Mosselbaai

United Paints Mosselbaai bied van tyd-tot-tyd Chalk Verf Klasse aan en op Saterdag 16 Maart 2019 kan jy en jou vriendinne weer naderstaan vir nog ‘n puik klas. Die klas beloop R 350.00 per persoon. Dit sluit ‘n platterbord in asook die nodig verf en ander benodighede. Daar sal vingerhappies gedurende die klas beskikbaar wees.

Besprekings vir die Chalk Verf Klas is noodsaaklik. Besprekings kan by United Paints Mosselbaai gemaak word. ‘n Deposito van R 175 is betaalbaar voor 13 Maart 2019.  Beperkte spasie beskikbaar, bespreek vroegtydig om nie uit te mis op hierdie geleentheid nie.

Chalk Verf Klas Mosselbaai

Chalk Verf Klas Mosselbaai