De Vette Mossel Grootbrak Kalender vir Januarie 2018

De Vette Mossel Grootbrak Kalender vir Januarie 2018

De Vette Mossel Grootbrak Kalender vir Januarie 2018

De Vette Mossel Grootbrak Seekos Restaurant

De Vette Mossel Grootbrak is ‘n gewilde seekos restaurant in die Tuinroete. Hier kan jy smul aan seekos terwyl jy met jou voete in die sand sit. Geleë op die strand met top kwaliteit seekos wat op die regte manier voorberei word bied De Vette Mossel ‘n seekos ervaring soos min.

De Vette Mossel Grootbrak Kalender vir Januarie 2018

De Vette Mossel Kalender vir Januarie 2018

De Vette Mossel is reg deur die jaar oop op Saterdae en Sondae en op ander dae vir spesiale geleenthede en funksies van 20 of meer mense. Die kalender vir Januarie 2018 is asvolg.

  • 1 Januarie – Aand ete
  • 2 Januarie – Aand ete
  • 3 Januarie – Middag en aand ete
  • 5 Januarie – Middag en aand ete
  • 6 Januarie – Aand ete
  • 7 Januarie – Middag ete
  • 13 Januarie – Aand ete
  • 14 Januarie – Middag ete
  • 20 Januarie – Aand ete
  • 21 Januarie – Middag ete
  • 28 Januarie – Middag ete

As jy ‘n groep van 20 of meer gaste het maak hul enige dag oop! De Vette Mossel is ook ‘n fantastiese venue vir funksies en troues!

De Vette Mossel Grootbrak Kalender vir Januarie 2018