Julie Veiling Datums in Mosselbaai

Julie Veiling Datums in Mosselbaai

Julie Veiling Datums in Mosselbaai

Trek jul dagboeke nader en teken spoedig die veiling datums vir Juliemaand aan, want soos gewoontlik beloof daar om talle kwaliteit goedere te wees. Vredebest Auctioneers is al sinoniem met veilings in Mosselbaai en trek talle mense oor die hele Suid-Kaap na hul veilings. Hul het bekendheid verwerf vir hul kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoormeubels, oudhede, voertuie en vele meer.

Mosselbaai Veiling Datums vir Julie 2015:

  • 14 Julie om 11h00
  • 28 Julie om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Auctioneers se veilingslokaal te Industriestraat, Voorbaai, Mosselbaai.

Julie Veiling Datums in Mosselbaai