Junie Veiling Datums in Mosselbaai

Junie Veiling Datums in Mosselbaai

Vredebest Auctioneers is al sinoniem met veilings in Mosselbaai en trek talle mense oor die hele Suid-Kaap na hul veilings. Hul het bekendheid verwerf vir hul kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, voertuie en vele meer.

Junie Veiling Datums in Mosselbaai
Mosselbaai Veiling Datums vir Junie 2015:

  • 9 Junie om 11h00
  • 23 Junie om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Auctioneers se veilingslokaal te Industrie Straat, Voorbaai, Mosselbaai.
Vir meer inligting besoek gerus om webblad:

Junie Veiling Datums in Mosselbaai