Matriekafskeidsuitrustings in Mosselbaai

Matriekafskeidsuitrustings in Mosselbaai

Matriekafskeidsuitrustings in Mosselbaai

Dit is alweer byna tyd vir baie van die plaaslike skole se Matriekafskeidsfunksies in Mosselbaai. Claudine’s Bridal Shop in Voorbaai Mosselbaai bied verskeie Matriekafskeidspakkette aan vir beide dames en jong mans. Hul uitrustings is beskikbaar as verhurings , so wel as te koop. Rokke kan volgens elke individu se smaaks en voorkeure gemaak word.

Matrieksafskeidsuitrustings Te Huur in Mosselbaai

Matriekafskeidsuitrustings in Mosselbaai

Die huur van Matrieksafskeidsuitrustings by Claudine’s Bridal Shop wissel vanaf R1750 tot R3500. Hierdie bedrae sluit die huur van ‘n handsak en juwele in. Die prys word bepaal deur jou spesifieke behoefte en smaak.

Matrieksafskeidsuitrustings Te Koop in Mosselbaai

Die koopprys van Matrieksafskeidsuitrustings by Claudine’s Bridal Shop wissel vanaf R3700 tot R6000. Hierdie bedrae sluit ‘n handsak en juwele in.

Manspakke Te Huur vir Matriekafskeid in Mosselbaai

Claudine’s Bridal Shop se manspakke te huur is beskikbaar teen R750 per pak. Dit sluit dit huur van ‘n hemp en das ook in.

Manspakke Te Koop in Mosselbaai

Claudine’s Bridal Shop se manspakke te koop wissel van R1600 tot R1900. Die prys word bepaal deur jou behoeftes. Prys sluit die koop van ‘n hemp en das in. ‘Tailcoats’ ook beskikbaar.

Vir meer inligting, kontak Claudine’s Bridal Shop in Mosselbaai direk.

Matriekafskeidsuitrustings in Mosselbaai