Nuwe Perseël vir Light City in Mosselbaai

Nuwe Perseël vir Light City in Mosselbaai

Nuwe Perseël vir Light City in Mosselbaai

Dit is met groot opwinding dat die eienaars en span van Light City Mosselbaai aankondig dat hul nou ‘n nuwe perseël in Voorbaai het.

Light City het die afgelope paar jaar so gegroei dat hul onlangs na ‘n groter perseël kon skuif. Hul kliente hoef egter nie te veel te soek na hul nuwe tuise nie, aangesien Light City net oor die pad getrek het na Parsonlaan 13.

Besoek gerus hul nuwe perseël vir ‘n reeks ligte en elektroniese komponente soos lig skakelaars, muurproppe tot verlengingskoorde en meer.

Nuwe Perseël vir Light City in Mosselbaai