Redding Boeke & Bybels nou in die Langeberg Mall Mosselbaai

Redding Boeke & Bybels nou in die Langeberg Mall Mosselbaai

Redding Boeke & Bybels nou in die Langeberg Mall Mosselbaai Redding Boeke & Bybels, ‘n gewilde Christelike boek en geskenkwinkel in Mosselbaai het onlangs geskuif vanaf hul perseël in die Bayview Plaza na die Langeberg Mall. Hulle is nou geleë by die banke in die inkopiesentrum. Besoek hul gerus vandag nog vir al u Christelike litratuur, spesifiek Bybels en ander geskenk. Redding Boeke & Bybels nou in die Langeberg Mall Mosselbaai