September Veiling Datums in Mosselbaai

September Veiling Datums in Mosselbaai

September Veiling Datums in Mosselbaai

Vredebest Veilings se veilings het gedurende die afgelope paar jaar ‘n instelling geword in Mosselbaai met talle gereelde besoekers. Die datums vir die twee veilings in September 2015 is nou bekend. Trek solank jou dagboek nader en maak vandag nog ‘n aantekening, want hierdie veilings wil jy beslis nie misloop nie.

Vredebest Veilings bied ‘n verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, voertuie en vele meer.

Mosselbaai Veiling Datums vir September 2015

  • 8 September om 11h00
  • 22 September om 11h00

Bogenoemde veilings vind plaas by Vredebest Veilings se veilingslokaal te Industrie Straat, Voorbaai, Mosselbaai.

September Veiling Datums in Mosselbaai