Sondag Buffet Middagetes naby Vleesbaai en Boggomsbaai, Mosselbaai

Sondag Buffet Middagetes naby Vleesbaai en Boggomsbaai, Mosselbaai

Sondag Buffet Middagetes naby Vleesbaai en Boggomsbaai, Mosselbaai

Restaurant naby Vleesbaai Mosselbaai

Stoepsit Restaurant, ‘n gewilde restaurant en funksielokaal net buite Mosselbaai op die Vleesbaai/ Boggomsbaaipad bied heerlike Sondag Buffet Middagetes aan. Hier kan u nie net top gehalte kos geniet nie, maar ook ontspan saam met familie en vriende in ‘n gesellige atmosfeer in ons prag restaurant.

Ons Sondag Buffet Middagetes bestaan uit ‘n broodtafel met sop of slaai, ‘n voorgereg, hoofgereg en ‘n smullekker nageregtafel. Stoepsit is ‘n gelisensieerde restaurant en bied kredietkaart fasiliteite.

  • Volwassenes: R 130 per persoon
  • Kinders onder 12: R65 per kind
  • Voorskoolse Kinders: R30 per kind

Besprekings is noodsaaklik.

Sondag Buffet Middagetes naby Vleesbaai en Boggomsbaai, Mosselbaai