Sondag Buffet Spyskaart Mosselbaai

Sondag Buffet Spyskaart Mosselbaai

Sondag Buffetmiddagete Mosselbaai 17 Maart 2019

Sondag Buffetmiddagete Mosselbaai 17 Maart 2019

Geniet ‘n heerlike Sondag Buffetmiddagete by 4 Cousins Bar and Bites Restaurant in Mosselbaai hierdie Sondag 17 Maart 2019.

4 Cousins is bekend vir hul smullekker etes, gesellige atmosfeer en puik diens!

Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

  • Mushroom Sop en Bun
  • Hoenderdye
  • Gammon Skywe
  • Gegeurde Rys
  • Wiggies
  • Soet Patats
  • Blomkool/ Broccoli met Kaassous
  • Franse Groenbone
  • Malva Poeding met Vla

Kostes: R 130 per persoon, kinders 10 jaar en jonger halfprys.

Sondag Buffet Spyskaart Mosselbaai

Sondag Buffet Spyskaart Mosselbaai