Vadersdag Geskenke in Mosselbaai

Vadersdag Geskenke in Mosselbaai

Vadersdag Geskenke in Mosselbaai

Kouse en Sokkies in Mosselbaai

Sit jy ook met jou hande in jou hare en weet nie wat om vir jou Pa, Oupa of vaderfiguur in jou lewe te gee vir Vadersdag nie? Ons het die antwoord! Die Sokkie Tannie in die Goods Shed Mosselbaai bied ‘n groot verskeidenheid kouse en sokkies vir Vadersdag. Kies tussen ‘n reeks kwaliteit bekostigbare kouse en sokkies. Wees kreatief en sit lekkernye binne-in ‘n sakkie in die kouse of maak jou eie bederfpakkie op met sokkies, eetgoedjies en nog!

Vadersdag Geskenke in Mosselbaai

Die Sokkie Tannie is oop hierdie naweek.

  • Vrydag 15 Junie – 09h00 tot 17h00
  • Saterdag 16 June – 09h00 tot 17h00
  • Sondag 17 Junie – 09h00 tot 14h00

Vadersdag Geskenke in Mosselbaai