Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai

Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai

Sport Winkel in Hartenbos

Hartenbos Sport, ‘n bekende sport winkel in Hartenbos in samewerking met Deep Sea Adventures Mosselbaai bied hierdie Desember vakansie ‘n opwindende kompetisie aan. Spandeer R200 of meer by Hartenbos Sport, plaas jou strokkie in die gelukkige trekking houer en staan die kans om een van die wenners te wees van ‘n diepsee hengelsessie aanboord een van drie bote vanaf die Mosselbaai hawe. Trekkings vind plaas:
  • 17 Desember 2016
  • 24 Desember 2016
  • 31 Desember 2016
Besoek Hartenbos Sport in die Spar Sentrum Hartenbos vir meer inligting. Meer inligting oor Hartenbos Sport en Hengel: Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai Meer inligting oor Deep Sea Adventures: Wen ‘n Diepsee Hengelsessie in Mosselbaai