Tag Archive for Auctions Mossel Bay

Augustus Veilings in Mosselbaai

Augustus Veilings in Mosselbaai Die Augustus veilings kalender van Vredebest Veilings Mosselbaai is nou bekend! Besoek die perseel van Vredebest Veilings in Mosselbaai op 8 en 22 Augustus vir hul twee publieke veilings. Hul bied ‘n groot verskeidenheid kwaliteit goedere wat wissel van meubels, elektriese toebehore, kantoor meubels, oudhede, gereedskap en vele meer! Mosselbaai Veiling […]… More Info